Donatello

Donatello
Geboortenaam Donato di Niccolò di Betto Bardi
Gebore ca. 1386
Florence, Italië
Sterf 13 Desember 1466 (op 80)
Florence, Italië
Nasionaliteit Italiaans
Veld Beeldhoukuns
Opleiding Lorenzo Ghiberti
Beweging vroeë-Renaissance
Werke Sint George, David
Fraksionele Monument van Gattamelata

Donatello (ca. 1386- 13 Desember 1466) was 'n beroemde Italiaanse, vroeë-Renaissance kunstenaar en beeldhouer uit Florence. In sy eie tyd het veral sy reliëfwerk aandag getrek en hy word vandag beskou as een van die belangrikste Italiaanse beeldhouers van die 15de eeu. Sy werk toon 'n groot belangstelling in die menslike liggaam en vrystaande skulptuur. "Donatello" is 'n verkleiningsvorm van die kunstenaar se eintlike naam, "Donato", en beteken "presentjie".


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search